Hoofregter van Suid-Afrika

Hofsaal van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika in Johannesburg
Johannes Andries Truter
Francis William Reitz
Reinhold Gregorowski
John de Villiers
Nicolaas de Wet
Henry Fagan

Die Hoofregter van Suid-Afrika is die mees senior regter van die Konstitusionele Hof en die hoof van die regbank van Suid-Afrika, wat die finale seggenskap oor die funksionering en bestuur van al die howe uitoefen.


From Wikipedia, the free encyclopedia ยท View on Wikipedia

Developed by Tubidy